SVA onder Gungubele ‘kan toesig in die slag laat bly’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mondli Gungubele Foto: GCIS
Mondli Gungubele Foto: GCIS

Parlementêre toesig oor die Staatsveiligheidsagentskap (SVA) kan in die slag bly weens die aanstelling van Mondli Gungubele, minister in die presidensie, as dié instelling se politieke hoof.

So meen dr. Piet Croucamp, politieke ontleder verbonde aan die Noordwes-Universiteit, wat die DA se kommer oor dié aanstelling deel.

Ramaphosa het ná die Julie-onluste van verlede jaar aangekondig dat daar weggedoen word met die ministerie van staatsveiligheid en dat die politieke verantwoordelikheid daarvoor in die presidensie gesetel sal wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.02
-0.6%
Rand - Pond
19.80
+0.4%
Rand - Euro
16.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,818.31
+0.2%
Silwer
21.44
-0.9%
Palladium
1,997.00
-2.9%
Platinum
939.50
-1.7%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos