Deel

Teenstand vir gekarring aan Grondwet ‘wyer as net landbou’

akkreditasie
’n Reënboog wat Francois Wilken, voorsitter van Vrystaat Landbou en boer by Van Stadensrus in die Vrystaat, vroeër oor sy mielielande vanaf sy stoep op die plaas Bethel afgeneem het. .
’n Reënboog wat Francois Wilken, voorsitter van Vrystaat Landbou en boer by Van Stadensrus in die Vrystaat, vroeër oor sy mielielande vanaf sy stoep op die plaas Bethel afgeneem het. .

Die wysiging van art. 25 van die Grondwet om onteiening van grond sonder vergoeding moontlik te maak, sal net tot die ellende van Suid-Afrika bydra, sê Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), in ’n mediaverklaring.

Wilken sê dít is die boodskap wat meer as 107 000 burgers aan die parlement gegee het deur voorleggings by die organisasie in te dien om dié grondwetlike wysings teen te staan.

Wilken sê die aantal voorleggings dui daarop dat die teenstand baie wyer is as net VL se landboulede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
-0.6%
Rand - Pond
22.45
-0.9%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
973.88
+0.6%
Palladium
1,403.84
+0.2%
Goud
1,945.65
-1.7%
Silwer
22.87
-1.6%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,905
+1.1%
Alle aandele
75,411
+1.0%
Hulpbronne 10
64,785
+0.8%
Industriële 25
102,437
+0.8%
Finansiële 15
15,493
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos