Terugtrek van klagte oor rogue-eenheid verwelkom

akkreditasie
Adv. Shamila Batohi, direkteur-generaal van die nasionale vervolgingsgesag. Foto: Argief
Adv. Shamila Batohi, direkteur-generaal van die nasionale vervolgingsgesag. Foto: Argief

Adv. Shamila Batohi, direkteur-generaal van die nasionale vervolgingsgesag, het nie net die regte besluit geneem deur klagte teen drie voormalige werknemers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) terug te trek nie, maar dit was ook ’n dapper besluit.

Die DA het dié mening by monde van adv. Glynnis Breytenbach, DA-LP, gehuldig nadat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) die klagte teen Ivan Pillay, Andries Janse van Rensburg en Johann van Loggerenberg teruggetrek het. Dié drie is vroeër daarvan beskuldig dat hulle die sogenaamde rogue-eenheid in die SAID bedryf het.

Die NVG het dié aankondiging Vrydagaand in verklaring gedoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos