Deel

Tottenham Hotspur: SAT-raadslede se reiskoste bedra halfmiljoen rand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Patricia de Lille  Foto: Argief/Conrad Bornman
Patricia de Lille Foto: Argief/Conrad Bornman

Hoewel opdrag gegee is dat die planne vir ’n borgskap van R1 miljard vir Tottenham Hotspur gestaak moet word, is meer as R500 000 van belastingbetalers se geld reeds daarmee heen.

Dié reusebedrag is bestee aan die reiskoste van raadslede van Suid-Afrikaanse Toerisme (SAT) wat vroeër vanjaar die planne met die Engelse sokkerklub gaan bespreek het, het Patricia de Lille, minister van toerisme, in ’n parlementêre antwoord aan Haseena Ismail, ’n DA-LP, gesê.

De Lille het Vrydag aangekondig dat sy die SAT-raad geadviseer het om die borgskap te staak. Volgens die regsadvies wat sy ingewin het, is die borgskap onwettig en ongeldig, het sy gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.68
-0.1%
Rand - Pond
24.33
-0.2%
Rand - Euro
21.09
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.92
-0.5%
Palladium
1,420.02
-0.7%
Goud
1,943.52
-0.2%
Silwer
23.17
-0.6%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos