Deel

Tottenham Hotspur: SAT tjoepstil oor bewerings van ongerymdhede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Gallo Images
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Gallo Images

Terwyl SA Toerisme (SAT) swyg oor nuwe bewerings van moontlike ongerymdhede met sy borgskap van R1 miljard aan ’n Engelse sokkerklub, blyk pres. Cyril Ramaphosa teen so ’n ooreenkoms gekant te wees.

Vincent Magwenya, Ramaphosa se woordvoerder, het Vrydag gesê die presidensie het nog geen voorlegging ontvang oor die plan om die Tottenham Hotspur Football Club van die Engelse Premierliga te borg nie.

Ondanks bespiegelings het Magwenya aan Netwerk24 bevestig daar is geen plan om die borgskap in Ramaphosa se staatsrede volgende Donderdagaand aan te kondig nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Club Triranga 47/4
Cricket Club of Dibrugarh 1/0
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
NSSA 0
Rand - Dollar
18.57
-0.3%
Rand - Pond
22.74
-0.0%
Rand - Euro
19.88
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.41
+0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
985.50
+1.8%
Palladium
1,416.81
0.0%
Goud
1,973.24
-0.3%
Silwer
22.45
-0.4%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos