Tree vorentoe vir onafhanklike kandidate in verkiesings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Aaron Motsoaledi Foto: Argief
Dr. Aaron Motsoaledi Foto: Argief

Die weg word nou amptelik gebaan vir onafhanklike kandidate om voortaan ook aan nasionale en provinsiale verkiesings in Suid-Afrika te kan deelneem.

Dr. Aaron Motsoaledi, minister van binnelandse sake, het Dinsdag uiteindelik die langverwagte verslag van ’n ministeriële advieskomitee oor modaliteite daarvoor, vir bespreking aan die portefeuljekomitee oor binnelandse sake voorgelê.

LP’s was egter nie ingenome met die lang tyd wat dit geneem het om dié verslag met aanbevelings of beleidsvoorstelle saam te stel nie, veral omdat dit hulle nou met net ses maande laat om dit in ’n finale wysigingswetsontwerp te omskep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.43
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.1%
Rand - Euro
16.72
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,774.70
-0.3%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,158.00
+0.3%
Platinum
935.00
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos