Uitstel van laaste Zondo-verslag ‘diep oneties’ – DA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
John Steenhuisen Foto: Argief
John Steenhuisen Foto: Argief

Die bespreking tussen pres. Cyril Ramaphosa en hoofregter Raymond Zondo oor wanneer die laaste twee dele van die verslag van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping oorhandig sal word, is “heeltemal onbehoorlik” en “diep oneties”.

Dit was Maandag die mening van John Steenhuisen, DA-leier, nadat ’n verdere vertraging met die oorhandiging van die vyfde en sesde deel van die verslag bekend geword het.

“Dit is heeltemal onbehoorlik, want ons almal weet dat Ramaphosa self voor die Zondo-kommissie verskyn het en dat hy wel betrek word in die finale verslag.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-1.0%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.09
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,746.33
-0.7%
Silwer
19.05
-2.5%
Palladium
2,125.50
-1.5%
Platinum
897.50
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos