Vakbondleier het mes in vir Cyril oor Phala Phala

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa se Phala Phala-wildplaas. Foto: Isabel Venter
Pres. Cyril Ramaphosa se Phala Phala-wildplaas. Foto: Isabel Venter

’n Vakbondleier het ’n klag by die inspekteur-generaal van intelligensie teen pres. Cyril Ramaphosa ingedien in verband met die bewerings dat die polisie die diefstal op sy Phala Phala-wildplaas in Limpopo in die geheim ondersoek het.

Xolile Mashukuca, hoof van die Suid-Afrikaanse Veiligheid- en Geallieerde Werkersunie, het Vrydag op ’n mediakonferensie gesê hy het die inspekteur-generaal gevra om te bepaal of Ramaphosa sy kantoor misbruik het en of hy sy ampseed of die Grondwet oortree het.

Die presidensie het vroeër gesê Ramaphosa het die diefstal op sy plaas in Februarie 2020 by maj.genl. Wally Rhoode, hoof van die presidensiële beskermingseenheid, aangemeld nadat hy daarvan bewus geword het terwyl hy vir amptelike verpligtinge in die buiteland was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos