Valke bekyk konstruksie van sportstadion in Oos-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Inwoners van Lesseyton in die Oos-Kaap by die opening van die nuwe sportvelde op die dorp. Foto: Facebook/Enoch Mgijima- plaaslike munisipaliteit
Inwoners van Lesseyton in die Oos-Kaap by die opening van die nuwe sportvelde op die dorp. Foto: Facebook/Enoch Mgijima- plaaslike munisipaliteit

Die Valke het ’n ondersoek begin na konstruksie van die Lesseyton-sportvelde naby Komani in die Oos-Kaap.

Dit kom nadat ’n klagte ingedien is teen die Enoch Mgijima-munisipaliteit oor ’n tender van R22 miljoen wat toegeken is om die stadion te bou, sê die Valke in ’n verklaring.

Luidens die verklaring wil die Valke “seker maak dat die saak die nodige aandag kry”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos