Verdeeldheid oor hoe Kieswet vir dié kandidate gewysig moet word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sy Mamabolo Foto: Daily Sun
Sy Mamabolo Foto: Daily Sun

Politieke partye is verdeeld oor hoe die Kieswet gewysig moet word om onafhanklike kandidate toe te laat om aan provinsiale en nasionale verkiesings deel te neem.

LP’s het Dinsdag in ’n sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor binnelandse sake botsende sienings oor verskeie aspekte gehad.

Mosa Chabane, voorsitter van die komitee, het gesê die verskille wat uitgelig is oor die wysigings aan die Kieswet, sal in ’n latere stadium gehanteer word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.32
-0.8%
Rand - Pond
19.72
-0.4%
Rand - Euro
16.70
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,786.45
-0.9%
Silwer
20.53
-1.4%
Palladium
2,201.00
-1.2%
Platinum
951.00
-1.6%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,101
+0.2%
Alle aandele
70,808
+0.1%
Hulpbronne 10
64,110
+0.1%
Industriële 25
86,789
+0.3%
Finansiële 15
16,057
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos