Verkiesing: ‘ANC het rede tot kommer ná hofbevel’

akkreditasie
Pierre de Vos
Pierre de Vos

Dit moet die ANC pla dat die konstitusionele hof in sy bevel Vrydag dit duidelik gemaak het dat die verkiesingsproses nie van vooraf begin word nie.

Só sê die grondwetkenner prof. Pierre de Vos van die Universiteit van Kaapstad oor die moontlikheid dat die Verkiesingskommissie (OVK) die ANC kan toelaat om sy kandidate nou wel te registreer wat hy nie voor die aanvanklike afsnydatum geregistreer het nie.

Dit is in die lig van die konstitusionele hof se beslissing dat die komende plaaslike verkiesing tussen 27 Oktober en 1 November moet plaasvind soos die Grondwet bepaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 192/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.09
+0.4%
Rand - Pond
19.99
-0.4%
Rand - Euro
16.83
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.28
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,825.48
+0.1%
Silwer
21.63
+0.0%
Palladium
2,015.00
-0.6%
Platinum
940.00
-0.7%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,372
+1.4%
Alle aandele
70,125
+1.3%
Hulpbronne 10
72,606
+1.1%
Industriële 25
78,569
+1.9%
Finansiële 15
16,048
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos