Deel

Verkiesing tot komitee ‘beteken nie Mkhize keer terug tot politiek’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Zweli Mkhize Foto: Melinda Stuurman
Dr. Zweli Mkhize Foto: Melinda Stuurman

Die aanstelling van dr. Zweli Mkhize as hoof van die ANC-subkomitee vir maatskaplike transformasie beteken nie dié voormalige minister van gesondheid maak sy terugkeer tot die politiek nie.

“Dis ’n vriendelike gebaar van die ANC teenoor Mkhize en KwaZulu-Natal. Hy was immers ’n presidentskandidaat en het op ’n manier status in die ANC,” meen Theo Venter, politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Johannesburg.

Die nasionale uitvoerende komitee (NUK) van die ANC het Maandag in ’n spesiale sitting nuwe voorsitters en ondervoorsitters vir sy subkomitees gekies wat hoofsaaklik uit NUK-lede bestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.16
+0.3%
Rand - Pond
23.79
+0.3%
Rand - Euro
20.47
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.79
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
1,038.12
+1.2%
Palladium
1,413.68
+0.4%
Goud
1,959.50
-0.2%
Silwer
23.47
-0.6%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,529
-0.1%
Alle aandele
76,746
-0.1%
Hulpbronne 10
69,637
+0.2%
Industriële 25
103,620
-0.3%
Finansiële 15
15,139
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos