Verklaar verkiesing van dié komiteevoorsitters ongeldig, vra ANC

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images

Die ANC in Johannesburg het Lebogang Maile, Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, gevra om die verkiesing van komiteevoorsitters Donderdag op ’n raadsitting in Johannesburg ongeldig te verklaar.

16 raadslede van die DA, ActionSA, Patriotic Alliance (PA), United Independent Movement (UIM) en die African Transformation Movement (ATM) is gekies om as voorsitters in verskeie portefeuljes te dien. Die ANC wou sy raadslede in dié posisies hê.

In ’n brief gedateer 27 Januarie het Mpho Moerane, ANC-koukusleier in die metroraad, gesê sy party se “grootste ontevredenheid rondom Donderdag se raadsitting gaan oor die feit dat die speaker, Vasco da Gama, nie toegelaat het dat ’n mosie ingedien word om voorsitters vir verkiesing te benoem nie”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.06
-0.9%
Rand - Pond
19.83
+0.3%
Rand - Euro
16.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.9%
Goud
1,819.39
+0.2%
Silwer
21.43
-0.9%
Palladium
1,998.00
-2.8%
Platinum
939.00
-1.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos