Vertaling kan in pad staan van Guptas se uitlewering, sê DA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Glynnis Breytenbach Foto: Leanne Stander
Adv. Glynnis Breytenbach Foto: Leanne Stander

’n Versuim om die amptelike dokumentasie vir uitlewering so gou as moontlik in Arabies te vertaal, kan die proses om die omstrede Guptas aan Suid-Afrika uit te lewer, ontspoor.

So het adv. Glynnis Breytenbach, DA-woordvoerder oor justisie, Donderdag gesê in reaksie op ’n parlementêre antwoord van Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) besig is om dié versoek af te handel. Daarna moet dit eers in Arabies vertaal word vir die owerhede in Dubai van waar die Gupta-broers uitgelewer moet word.

Breytenbach sê die DA sal om dié rede aan Lamola en dr. Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, skryf om te vra dat hulle die dringende vertaling van die amptelike uitleweringsversoek van Rajesh en Atul Gupta in Arabies moet fasiliteer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos