Vertraging in wysigings aan Kieswet ‘sal nie 2024-verkiesing raak’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nosiviwe Mapisa-Nqakula Foto: Jaco Marais
Nosiviwe Mapisa-Nqakula Foto: Jaco Marais

Die slakkegang waarmee die parlement tans met wysigings aan die Kieswet vorder, sal nie ’n uitwerking op die nasionale en provinsiale verkiesings van 2024 hê nie.

Dit is die versekering wat LP’s in die Nasionale Vergadering (NV) se programkomitee Donderdag gekry het nadat die moontlikheid geopper is dat die parlement dalk weer die konstitusionele hof sal moet nader om die spertyd van 10 Desember daarvoor te verleng.

Die spertyd vir die Wysigingswetsontwerp op die Kieswet is 10 Desember. Die aanvanklike spertyd is vroeër ook deur dié hoogste hof in Johannesburg verleng nadat LP’s toe ook nie die wysigings betyds kon afhandel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 223/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 89/7
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 76/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 95/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.20
-0.3%
Rand - Pond
20.92
+0.1%
Rand - Euro
18.07
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,783.65
-0.1%
Silwer
22.74
+0.1%
Palladium
1,862.00
+0.5%
Platinum
1,012.98
+0.6%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,051
+0.3%
Alle aandele
74,183
+0.2%
Hulpbronne 10
73,094
-0.2%
Industriële 25
91,358
+0.6%
Finansiële 15
15,610
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos