Veterane nog op hul pos in Nkandla om Zuma te beskerm

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters

Lede van Umkhonto we Sizwe se vereniging van militêre veterane (MKMVA) is steeds heeltyds by oudpres. Jacob Zuma se woonplek in Nkandla in KwaZulu-Natal as voetsoldate ontplooi om te verhoed dat die polisie hom in hegtenis neem.

Carl Niehaus, die MKMVA se woordvoerder, sê die MK-soldate se getalle buite Zuma se huis wissel, maar “daar is ongeveer altyd een peloton teenwoordig”.

“Die doel agter die ontplooiing is om uitdrukking te gee aan die MKMVA se ondersteuning vir die president en om ons protes aan te teken teen enige planne of pogings om hom in hegtenis te neem,” sê Niehaus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos