Deel

VL besorg oor burgery ondersoek word oor onrus

akkreditasie
Francois Wilken
Francois Wilken

Vrystaat Landbou (VL) het sy kommer uitgespreek oor die polisie se “heksejag” op lede van die publiek wat hulself tydens die onrus in KwaZulu-Natal en Gauteng probeer beskerm het.

Volgens Francois Wilken, president van die VL, is Bheki Cele, minister van polisie, se onlangse uitsprake in die media kommerwekkend en teleurstellend.

“Cele het aangekondig dat die polisie se fokus rakende die onrus in KwaZulu-Natal en Gauteng geskuif het na strafregtelike ondersoeke na die sogenaamde burgery wat hulself in die onrus probeer beskerm het, eerder as om ondersoek in te stel waarom die polisie nie sy mandaat, soos vervat in die Grondwet en die Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens (Wet 68 van 1995), kan nakom nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.29
-0.7%
Rand - Pond
22.44
-0.9%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
974.35
+0.6%
Palladium
1,410.07
+0.7%
Goud
1,954.77
-1.2%
Silwer
23.03
-0.9%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,762
+0.8%
Alle aandele
75,272
+0.8%
Hulpbronne 10
64,885
+0.9%
Industriële 25
102,119
+0.5%
Finansiële 15
15,435
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos