Deel

VL sal ‘saak aanpak’ teen onteiening sonder vergoeding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Plaasopstal in die Vrystaat. Die ANC sê onteiening van grond sal mense wat grondhonger is toegang tot grond gee, maar Vrystaat Landbou sê hy sal dit bly beveg omdat dit die grondslag van eiendomsreg afbreek. Foto: Charles Smith
’n Plaasopstal in die Vrystaat. Die ANC sê onteiening van grond sal mense wat grondhonger is toegang tot grond gee, maar Vrystaat Landbou sê hy sal dit bly beveg omdat dit die grondslag van eiendomsreg afbreek. Foto: Charles Smith

As die wetsontwerp oor onteiening sonder vergoeding in die parlement aanvaar word, staan Vrystaat Landbou (VL) gereed om in samewerking met ander organisasies te help om ’n saak aan te pak as regverdige en billike vergoeding nie aan die grondeienaar betaal word nie.

So sê Francois Wilken, president van VL, nadat pres. Cyril Ramaphosa die naweek in Bloemfontein gesê het dat die ANC steeds onteiening sonder vergoeding najaag “omdat daar steeds grondhonger in die land is”.

Ramaphosa het dit duidelik gestel as deel van die 8 Januarie-verklaring ter viering van die ANC se 111de verjaardag dat “die ANC vasberade bly in sy verbintenis tot billike toegang tot grond om apartheidstoeëiening om te keer”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.30
-0.7%
Rand - Pond
22.41
-0.8%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
965.17
-0.3%
Palladium
1,420.98
+1.4%
Goud
1,947.47
-1.6%
Silwer
22.93
-1.3%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,790
+0.9%
Alle aandele
75,290
+0.8%
Hulpbronne 10
64,903
+1.0%
Industriële 25
102,204
+0.6%
Finansiële 15
15,419
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos