Vrae oor rooftog kan ongemaklik raak vir Ramaphosa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Onbeantwoorde vrae oor die rooftog by sy wildplaas kan pres. Cyril Ramaphosa se reputasie as kampvegter teen korrupsie skaad, meen politieke kenners.   Foto: City Press
Onbeantwoorde vrae oor die rooftog by sy wildplaas kan pres. Cyril Ramaphosa se reputasie as kampvegter teen korrupsie skaad, meen politieke kenners. Foto: City Press

Daar is steeds talle vrae rondom die rooftog op sy wildplaas in Limpopo, en politieke kenners meen dit kan ’n “baie ongemaklike” situasie vir pres. Cyril Ramaphosa skep.

Sy reputasie as ’n kampvegter teen korrupsie kan ook geskaad word.

Ramaphosa ontken dat daar enige gronde bestaan vir Arthur Fraser, voormalige spioenbaas, se strafregtelike klag teen hom wat onder meer verband hou met die diefstal van “meer as $4 miljoen” op sy Phala-Phala-wildplaas op of rondom 9 Februarie 2020.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 166/7
besig om te laai... Regstreeks
Moroka Swallows 2
Cape Town City 1
Rand - Dollar
16.59
+0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.1%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,793.49
+0.2%
Silwer
20.45
-1.1%
Palladium
2,256.50
+0.6%
Platinum
935.50
-1.0%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos