‘Vroue voorheen deur zama-zamas as seksslawe aangehou’ – Cele

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
So lyk die toneel in West Village naby Krugersdorp waar ’n groep vroue op 28 Julie die slagoffers van ’n massaverkragting geword het. Foto: SAPD
So lyk die toneel in West Village naby Krugersdorp waar ’n groep vroue op 28 Julie die slagoffers van ’n massaverkragting geword het. Foto: SAPD

Vroue moes al voorheen uit die kloue van zama-zamas gered word wat hulle ondergronds as seksslawe aangehou het.

Bheki Cele, minister van polisie, het Donderdag so aan LP’s in die parlement gesê. Hy het hulle toegespreek oor die polisie se planne om onwettige mynbou-aktiwiteite te beveg.

Volgens hom is die polisie reeds lank by die stryd teen onwettige mynbou-aktiwiteite betrokke. “Ons het voorheen ook al die verskaffing van brood en ander kossoorte aan zama-zamas ondergronds afgesny.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos