Waarom is Guptas se invloed nie toe al bekyk, vra Zondo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rajesh en Atul Gupta op 17 Desember 2012 op die ANC se verkiesingskonferensie in Bloemfontein. Foto: Gallo Images
Rajesh en Atul Gupta op 17 Desember 2012 op die ANC se verkiesingskonferensie in Bloemfontein. Foto: Gallo Images

Dit gaan die verstand te bowe dat die parlement nie reeds in 2013 beweringe oor die Guptas se onbehoorlike invloed op Jacob Zuma, destyds die president, begin ondersoek het nie, want dit was toe reeds in die openbare domein.

In die laaste verslag van die kommissie van ondersoek na staatskaping kritiseer hoofregter Raymond Zondo, voorsitter van die Zondo-kommissie, veral die parlement se toesighoudende rol oor die uitvoerende gesag in die staatskapingsera.

Die ANC was sedert 1994 die meerderheidsparty in die parlement, skryf hy. “Dié feit is van fundamentele belang wat betref die praktiese toepassing van parlementêre toesig omdat die ANC regdeur die demokratiese era die mag gehad het om die standpunt van elke parlementêre struktuur, insluitend die Nasionale Vergadering (NV), portefeuljekomitees, gesamentlike komitees en ad hoc-komitees, te bepaal.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos