Waterkrisis: Daar is 'aggressiewe' program vir infrastruktuur

akkreditasie
Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie.  Foto: Rapport
Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie. Foto: Rapport

Ondanks die probleme in Suid-Afrika ná die finansiële krisis in 2008, het die land ’n “aggressiewe program vir die ontwikkeling van infrastruktuur aangepak om groei te stimuleer”, het die minister van menslike nedersettings, water en sanitasie Dinsdag gesê.

Lindiwe Sisulu het haar waterdepartement Dinsdag in Pretoria op ’n beplanningsessie van twee dae toegespreek.

“Die instandhouding en ontwikkeling van waterinfrastruktuur is noodsaaklik om aan alle Suid-Afrikaners toegang tot water te gee,” het sy gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 213/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.35
+1.2%
Rand - Pond
20.94
+0.8%
Rand - Euro
17.42
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,818.19
+0.2%
Silwer
23.78
+1.3%
Palladium
1,917.50
+0.7%
Platinum
998.00
+1.3%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,019
+1.1%
Alle aandele
75,674
+1.0%
Hulpbronne 10
75,362
+1.1%
Industriële 25
95,865
+1.7%
Finansiële 15
15,202
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos