Waterprobleme: 'Dit kan Eskom-fiasko na ’n kleinigheid laat lyk'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Senzo Mchunu, minister van water en sanitasie, lewer Vrydag sy begrotingsrede aan die parlement. Foto: Twitter, Departement van water en sanitasie
Senzo Mchunu, minister van water en sanitasie, lewer Vrydag sy begrotingsrede aan die parlement. Foto: Twitter, Departement van water en sanitasie

Suid-Afrika moet hom regmaak vir ’n waterkrisis wat die potensiaal het om die huidige “Eskom-fiasko na ’n kleinigheid te laat lyk”.

Dié waarskuwing van Nicholas Myburgh, DA-LP, het Vrydag gekom in ’n debat in die Nasionale Vergadering nadat Senzo Mchunu, minister van water en sanitasie, sy departement se begroting vir 2022-’23 ter tafel gelê het.

Dié departement, wat die afgelope jare deur grootskaalse korrupsieskandale en swak dienslewering geteister word, het ’n gesamentlike begroting van R111,2 miljard vir die volgende drie boekjare gekry. Die begroting vir 2022-’23 beloop R34,9 miljard.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos