Weermag moet Thusano-projek met Kuba hersien, sê minister

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thandi Modise  Foto: City Press
Thandi Modise Foto: City Press

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) moet ’n projek hersien waarvolgens kontrakte van miljoene rande met Kuba gesluit is.

Thandi Modise, minister van verdediging en militêre veterane, het in ’n antwoord op ’n parlementêre vraag van Kobus Marais, DA-LP, gesê die weermag is opdrag gegee om die Thusano-projek te hersien.

Dit nadat Marais by haar wou weet of die beëindiging van die twee kontrakte wat deel is van die projek oorweeg word omdat die ouditeur-generaal gesê het dit is onreëlmatige en vrugtelose besteding en moet summier gekanselleer word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
18.01
-0.3%
Rand - Pond
19.98
-0.2%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,666.98
+0.4%
Silwer
18.92
+0.6%
Palladium
2,202.04
-0.2%
Platinum
863.00
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,949
+0.1%
Alle aandele
63,279
+0.0%
Hulpbronne 10
59,162
-1.1%
Industriële 25
76,893
+0.2%
Finansiële 15
13,829
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos