Deel

‘Wensdenkery’ dat minderhede vir ANC sal stem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Gallo Images
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Gallo Images

Die ANC oorweeg dit glo om na wit kiesers te vry om beter in die 2024-verkiesing te vaar, maar kenners het uit die staanspoor hul bedenkinge hieroor.

City Press het Sondag berig die ANC oorweeg ’n dokument wat deur wit, Indiër- en bruin lede opgestel is as deel van sy strategie om weer ’n tweederdemeerderheid te behaal. Dit gee na bewering aan ANC-lede ’n mandaat om steun onder boere, studente en ander lede van die gemeenskap te werf.

Die ANC is glo van plan om 20% van wit kiesers te teiken, met geen spesifieke persentasies wat vir bruin en Indiërkiesers genoem word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 197/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.34
+0.7%
Palladium
1,413.95
+0.5%
Goud
1,962.97
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos