Wes-Kaap bestee R1,8 miljard aan virus in 2020

akkreditasie
David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede.  Foto: Malherbe Nienaber
David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede. Foto: Malherbe Nienaber

Van April tot Desember 2020 het die Wes-Kaapse regering minstens R1,85 miljard aan die koronavirus bestee, waarvan 46,9% glo aan klein en middelslag ondernemings (KMMO’s) gegaan het.

David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, het Maandag met die bekendstelling van die verslag van Desember se Covid-19-besteding gesê R869 miljoen is al aan KMMO’s vir die verskaffing van goedere en dienste vir die Covid-19-pandemie bestee.

Hy het in ’n verklaring daarop gewys dat die nasionale teiken vir besteding aan dié ondernemings 30% is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
19.88
-0.2%
Rand - Euro
16.78
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,855.68
+0.5%
Silwer
21.97
+1.0%
Palladium
2,026.60
+2.9%
Platinum
973.23
+1.5%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,871
+1.4%
Alle aandele
68,478
+1.3%
Hulpbronne 10
74,452
+2.7%
Industriële 25
73,350
+0.6%
Finansiële 15
15,961
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos