Deel

Wie kyk na Cyril se superpresidensie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa, dr. Kgosientsho Ramokgopa en Paul Mashatile by Tuynhuys in Kaapstad kort nadat Ramokgopa as minister en Mashatile as adjunkpresident ingehuldig is. Foto: Ziyaad Douglas/Gallo Images
Pres. Cyril Ramaphosa, dr. Kgosientsho Ramokgopa en Paul Mashatile by Tuynhuys in Kaapstad kort nadat Ramokgopa as minister en Mashatile as adjunkpresident ingehuldig is. Foto: Ziyaad Douglas/Gallo Images

Opposisiepartye wil toesien dat die vier ministers, vier adjunkministers en ’n rampfonds ter waarde van R100 miljoen in die presidensie aan parlementêre toesig onderwerp word.

Leiers van opposisiepartye, onder wie die DA, VF Plus, PAC, Cope, die AIC, IVP, Al Jama-Ah, die ACDP, UDM, en Mmusi Maimane se Bosa, het die afgelope week in Kaapstad besluit om aan te dring dat ’n portefeuljekomitee in die parlement gestig word om die toesigrol te vervul oor pres. Cyril Ramaphosa se “superpresidensie”, wat al hoe meer uitbrei.

Benewens Ramaphosa en adj.pres. Paul Mashatile behels die presidensie nou al vier ministers en vier adjunk­ministers wat omsien na sleutelkwessies soos elektrisiteit, die staatsveiligheidsagentskap en die monitering van kabinetslede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos