Winde, Bredell kry regsadvies oor OB-verslae

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alan Winde, Wes-Kaapse premier. Foto: Adrian de Kock
Alan Winde, Wes-Kaapse premier. Foto: Adrian de Kock

Regsadvies word deur Alan Winde, Wes-Kaapse premier, en Anton Bredell, LUR vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, ingewin oor die bevindings van die openbare beskermer (OB) teen hulle.

Adv. Busisiwe Mkhwebane, die OB, het verlede week in twee afsonderlike verslae bevind dat beide die etiese gedragskode vir die uitvoerende gesag oortree het.

Die onderskeie woordvoerders van Winde en Bredell, Cayla Murray en James-Brent Styan, het by navraag bevestig dat die verslae intussen ontvang is. Winde en Bredell is besig om die verslae te bestudeer, asook om regsadvies in te win voordat hulle verdere kommentaar sal lewer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 22/0
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.69
+0.7%
Rand - Euro
16.68
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,792.82
+0.2%
Silwer
20.52
+1.1%
Palladium
2,258.07
-1.4%
Platinum
954.57
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,149
-0.7%
Alle aandele
70,883
-0.5%
Hulpbronne 10
64,324
-2.3%
Industriële 25
86,689
-0.4%
Finansiële 15
16,099
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos