Deel

Winde verwelkom interdik teen EFF, ‘sal geweld verhoed’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap.  Foto: Jaco Marais
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap. Foto: Jaco Marais

Nie net die Kaapstad-metro nie, maar die hele Wes-Kaap as ’n provinsie het ’n interdik in die hooggeregshof in Kaapstad bekom dat deelnemers Maandag aan die EFF se #NationalShutdown-betogings niemand mag teister, intimideer of enige skade aanrig nie.

Alan Winde, Wes-Kaapse premier, het Vrydag daarin geslaag om as ’n party toe te tree tot die metro se hofaansoek teen die EFF.

Regter Mark Sher het ’n interdik toegestaan waarin deelnemers aan die protesaksie nie:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos