Woede kring uit oor Safda se besetting van spogplase

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Padversperrings brand tussen die hoogs vlambare suikerrietlande buite Melmoth wat deur Safda bestuur word, maar wat aan die ontevrede Dludla-gemeenskap behoort.
Padversperrings brand tussen die hoogs vlambare suikerrietlande buite Melmoth wat deur Safda bestuur word, maar wat aan die ontevrede Dludla-gemeenskap behoort.

Honderde mense, onder wie talle plaasarbeiders, het die afgelope week met protesaksie begin op hoogs vlambare, peperduur plase in die hart van die suikerriet- en bosbougebied rondom Melmoth in KwaZulu-Natal.

Die twis gaan oor die beheer van meer as 9 000 ha se prima-grond wat die regering twee jaar gelede teen R840 miljoen aangeskaf het.

Die omstrede SA Farmers Development Association (Safda) is in weerwil van die plaaslike gemeenskap se wense in beheer van die staatsgrond geplaas, waarvan die regering die “voog” is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 193/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.09
+0.4%
Rand - Pond
19.99
-0.4%
Rand - Euro
16.83
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.28
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,825.48
+0.1%
Silwer
21.63
+0.0%
Palladium
2,015.00
-0.6%
Platinum
940.00
-0.7%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,372
+1.4%
Alle aandele
70,125
+1.3%
Hulpbronne 10
72,606
+1.1%
Industriële 25
78,569
+1.9%
Finansiële 15
16,048
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos