Wrokkige DA keer koalisie-kar om in Gauteng

akkreditasie
Herman Mashaba (ActionSA) kan dalk in ’n minderheidsregering weer burgemeester van Johannesburg word.
Herman Mashaba (ActionSA) kan dalk in ’n minderheidsregering weer burgemeester van Johannesburg word.

Die moontlikheid van ’n stabiele regering in Tshwane sonder die ANC is weer eens in gevaar nadat die DA gister sy steun aan Herman Mashaba se kandidatuur vir die burgemeesterskap in Johannesburg onttrek het.

Die besluit het ander opposisiepartye wat beoog het om met die DA saam te werk, geskok.

Die leiers van die DA, ActionSA, Vryheidsfront Plus, ACDP, UDM en Cope het Vrydag ooreengekom dat hulle Mashaba sal steun om burgemeester van Johannesburg te word en dat hulle dan die DA se Randall Williams sal steun om burgemeester van Tshwane te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 109/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.05
+0.9%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,792.45
+0.4%
Silwer
22.86
-0.2%
Palladium
1,760.99
-2.2%
Platinum
954.45
-1.2%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,770
+0.3%
Alle aandele
70,192
+0.3%
Hulpbronne 10
66,666
+1.7%
Industriële 25
93,088
-0.9%
Finansiële 15
13,506
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos