Wysigings aan gelykheidswet ‘kan Grondwet ondermyn’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
International Day of Friendship concept: Family at sunrise background
International Day of Friendship concept: Family at sunrise background

Die nuwe bewoording van Suid-Afrika se sogenaamde gelykheidswet het verskeie organisasies en geloofsgroepe warm onder die kraag.

Geloofsgroepe probeer nou inderhaas hul teenkanting voor 30 Junie na die departement van justisie stuur nadat die aanvanklike sluitingsdatum vir openbare deelname van 12 Mei tot 30 Junie uitgestel is.

Die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie verbied onbillike diskriminasie, haatspraak en teistering deur die regering, private organisasies en individue. Die appèlhof het in November 2019 bevind dat die bewoording van art. 10 van die wet ongrondwetlik is en die voorgestelde veranderings spruit uit die hof se opdrag dat die bewoording verander moet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos