Zikalala bedank as premier, maar ‘nie omdat hy gedwing is’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sihle Zikalala, wat pas as premier van KwaZulu-Natal bedank het, in Julie by die ANC se provinsiale konferensie. Foto: Jabulani Langa
Sihle Zikalala, wat pas as premier van KwaZulu-Natal bedank het, in Julie by die ANC se provinsiale konferensie. Foto: Jabulani Langa

Hoewel Sihle Zikalala volhou hy is nie gedwing om as premier van KwaZulu-Natal te bedank nie, het hy daarop gesinspeel dat sommige mense meen hy het oudpres. Jacob Zuma verraai.

Zikalala het Vrydag op ’n nuuskonferensie, waar hy sy bedanking aangekondig het, gesê hy ondersteun Zuma reeds sedert 14 Junie 2005.

“Ek het hom ondersteun as ’n leier en iemand wat sy lewe vir Suid-Afrika se bevryding opgeoffer het. My ondersteuning was nooit persoonlik nie, maar altyd organisatories. Ek het nog nooit probeer om ’n pos te kry deur met hom geassosieer te word nie. Net so het ek nog nooit ander sleggesê omdat hulle hom nie ondersteun het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos