Zondo gee lang lys van politici, amptenare wat ondersoek moet word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dudu Myeni, voorsitter van SAL-direksie van Desember 2012 tot Oktober 2017.  Foto: Gallo Images
Dudu Myeni, voorsitter van SAL-direksie van Desember 2012 tot Oktober 2017. Foto: Gallo Images

Hoofregter Raymond Zondo, voorsitter van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping, het reeds aanbevelings gemaak dat ’n lang lys van vermeende bedrieërs wat die staat met staatskaping geteiken het, verder ondersoek moet word vir moontlike vervolging.

Die lys sluit in vooraanstaande politici en uitvoerende bestuurders van staatsentiteite.

Dudu Myeni, voorsitter van die SAL-direksie van Desember 2012 tot Oktober 2017, moet ondersoek word weens beweerde bedrog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 98/3
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 55/3
Rand - Dollar
16.22
-0.8%
Rand - Pond
19.67
-0.3%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,818.47
-0.1%
Silwer
20.76
-0.4%
Palladium
1,966.50
+4.9%
Platinum
919.00
+0.8%
Brent-ruolie
117.98
+2.5%
Top-40
61,554
-0.4%
Alle aandele
67,747
-0.5%
Hulpbronne 10
65,762
-0.5%
Industriële 25
80,548
+0.1%
Finansiële 15
15,167
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos