Zondo: ‘SA moet stem vir president, nie vir party’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hoofregter Raymond Zondo oorhandig die laaste dele van die Zon­do-kommissie se verslag aan pres. Cyril Ramaphosa. Foto: reuters
Hoofregter Raymond Zondo oorhandig die laaste dele van die Zon­do-kommissie se verslag aan pres. Cyril Ramaphosa. Foto: reuters

Suid-Afrikaners behoort die reg te hê om regstreeks vir hul president te stem en nie ’n president te kry wat deur ’n party aangestel is nie.

Dit is een van die aanbevelings van die Zondo-kommissie oor staatskaping in die laaste dele van sy verslag wat gisteraand aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig is.

Die kommissie sê hierin die rede vir dié aanbeveling is dat Suid-Afrikaners net hulself kan blameer as hulle dan met iemand soos oudpres. Jacob Zuma (of selfs erger as Zuma) eindig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.38
+0.1%
Rand - Euro
16.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.96
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos