Zondo-verslag kneus Cyril, ‘maar hy sal oorleef’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa in Pretoria met ’n klompie dele van die lywige laaste verslag van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.   Foto: Deaan Vivier
Pres. Cyril Ramaphosa in Pretoria met ’n klompie dele van die lywige laaste verslag van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Foto: Deaan Vivier

Die laaste verslag van die Zondo-kommissie het pres. Cyril Ramaphosa ’n “hele paar politieke bloukolle” gegee, maar kenners meen hy kan polities oorleef omdat daar onder meer geen aanbeveling is dat hy strafregtelik vervolg moet word nie.

Hoofregter Raymond Zondo, voorsitter van die kommissie van ondersoek na staatskaping, het in sy laaste verslag gesê Ramaphosa moes hom sterker teen staatskaping uitgespreek het toe hy adjunkpresident was. Dit kon ’n stok in die staatskapers se wiel gesteek het en ander lede van die kabinet en ANC aangespoor het om ook hul stemme te laat hoor, het Zondo bevind.

Ramaphosa het Donderdag oudergewoonte geswyg oor die kommissie se bevindinge.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos