Zuma het toestemming gehad vir besoek aan Durban, sê DKD

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma Foto: City Press
Oudpres. Jacob Zuma Foto: City Press

Oudpres. Jacob Zuma hét toestemming van die departement van korrektiewe dienste (DKD) gehad om Vrydag ’n vergadering by ’n casino in Durban by te woon.

Hy het met onder andere twee van sy grootste bondgenote, Dudu Myeni, ’n eertydse voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, en Carl Niehaus, woordvoerder van die Umkhonto we Sizwe-militêre-veteranevereniging, vergader.

Dit is nie bekend waaroor hulle gepraat het nie. Niehaus het Sondag gesê hy wil nie kommentaar lewer nie. Die vergadering is by die Sibaya-casino gehou. Sunday Times het ’n foto van Zuma en Myeni buite die casino geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 286/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.1%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,775.25
-0.4%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,738.89
-0.4%
Platinum
944.50
+0.9%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,610
-0.3%
Alle aandele
71,061
-0.2%
Hulpbronne 10
67,482
-0.6%
Industriële 25
93,823
-0.2%
Finansiële 15
13,924
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos