Zuma kap weer na hof, regters wat hom ‘vonnis sonder verhoor’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ace Magashule (middel), Carl Niehaus (links) en van die geloofsleiers wat die verwelkomingsbiddag vir oudpres. Jacob Zuma Donderdag in Durban bygewoon het.  Foto: Lulama Zenzile
Ace Magashule (middel), Carl Niehaus (links) en van die geloofsleiers wat die verwelkomingsbiddag vir oudpres. Jacob Zuma Donderdag in Durban bygewoon het. Foto: Lulama Zenzile

Iets het “verskriklik verkeerd” geloop in Suid-Afrika en daarom bly hy ’n gevangene onder “baie streng paroolvoorwaardes”.

So het oudpres. Jacob Zuma Donderdagmiddag gesê in sy heel eerste openbare toespraak sedert hy in Julie vanjaar sy tronkstraf van 15 maande begin uitdien het en op 5 September op mediese parool vrygelaat is.

Hy het in dié virtuele toespraak tydens ’n verwelkomingsbiddag wat die Jacob G. Zuma-stigting vir hom in Durban gehou het, ook weer die konstitusionele hof en die regters wat hom weens minagting van dié hof se bevel skuldig bevind en gevonnis het, erg gekritiseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.4%
Rand - Pond
20.42
-0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,801.26
+0.5%
Silwer
24.45
+0.5%
Palladium
2,053.50
+1.3%
Platinum
1,044.50
+0.1%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
+0.0%
Alle aandele
67,172
+0.0%
Hulpbronne 10
63,244
+0.3%
Industriële 25
86,436
-0.5%
Finansiële 15
13,915
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos