Zuma-saak: Geen optogte by hof of by Nkandla

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zuma-ondersteuners Sondag by Nkandla waar oudpres. Jacob Zuma met hulle gepraat het.  Foto: Reuters
Zuma-ondersteuners Sondag by Nkandla waar oudpres. Jacob Zuma met hulle gepraat het. Foto: Reuters

Daar is tans geen optogte in Pietermaritzburg of Nkandla nie nadat baie ondersteuners Dinsdagoggend opgeruk het na die hooggeregshof in Pietermaritzburg waar oudpres. Jacob Zuma se saak om sy inhegtenisneming te laat opskort, virtueel aangehoor word.

Die polisie het ondersteuners teen 12:00 gevra om die terrein te verlaat omdat samekomste nie onder vlak 4 van die inperking toegelaat word nie. Die polisie het ondersteuners gewaarsku dat hulle in hegtenis geneem kan word as hulle nie gehoor gee nie.

Daar was heeldag nog geen teken van ondersteuners in Nkandla nie. Daar is wel ’n sterk polisieteenwoordigheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.19
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,794.63
+0.1%
Silwer
23.34
+0.8%
Palladium
1,789.96
+2.2%
Platinum
954.68
-0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,933
+0.8%
Alle aandele
69,285
+1.0%
Hulpbronne 10
64,720
+1.0%
Industriële 25
92,937
+0.0%
Finansiële 15
13,403
+3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos