Zuma se ondersteuners ‘reg om spies op te tel’

akkreditasie
Carl Niehaus, woordvoerder van die militêreveteranevereniging Umkhonto we Sizwe en werknemer in die kantoor van Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC. Foto: Argief
Carl Niehaus, woordvoerder van die militêreveteranevereniging Umkhonto we Sizwe en werknemer in die kantoor van Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC. Foto: Argief

Ondersteuners van oudpres. Jacob Zuma is slaggereed om “die spies op te tel” om hom teen die Zondo-kommissie én sy komende korrupsieverwante hofsaak te verdedig.

“Ons sal beslis nie toelaat dat pres. Zuma in hegtenis geneem word nie,” het die Gauteng RET (radical economic transformation) pres. Zuma-ondersteunersgroep (GRET-groep) Maandagmiddag op ’n nuuskonferensie in Johannesburg gesê.

Dít terwyl lede van die uMkhonto we Sizwe Militêre Veterane-vereniging (MKMVA) – geklee in kamoefleerdrag – Maandag by Zuma se woonkompleks in Nkandla uitgekamp het om hom daar teen enige inhegtenisneming te beskerm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.37
-0.2%
Rand - Pond
20.58
+0.4%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,800.98
-1.0%
Silwer
22.81
-3.0%
Palladium
2,289.76
-1.9%
Platinum
1,020.97
-1.3%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,056
-0.5%
Alle aandele
73,477
-0.4%
Hulpbronne 10
75,114
-0.2%
Industriële 25
90,551
-1.0%
Finansiële 15
15,009
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos