OVK: SA kan dalk in 2021 al aanlyn stem

akkreditasie
Glen Mashinini, OVK-voorsitter. Foto: Deaan Vivier
Glen Mashinini, OVK-voorsitter. Foto: Deaan Vivier

Die Verkiesingskommissie (OVK) wil hê kiesers in sommige metrorade moet in aanstaande jaar se munisipale verkiesing reeds elektronies stem.

“Ons wil die verkiesing as ’n proeflopie in drie of vier metrorade elektronies hou sodat daar elektroniese gestem en stemme elektronies getel word,” sê Masego Shiburi, adjunk-hoofkiesbeampte van die OVK.

Ondanks die taamlike hoë koste sê die OVK moet Suid-Afrika so vinnig as moontlik na ’n elektroniese kiesstelsel oorslaan. “Ons is op die oomblik besig om finansiering daarvoor te probeer vind,” sê Shiburi.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
19.79
+0.3%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.17
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,848.83
+0.1%
Silwer
21.74
-0.1%
Palladium
1,989.14
+1.0%
Platinum
959.38
+0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos