Deel

Dié masjien sal huis in ’n dag kan bou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die 3D-drukker wat ’n huis se mure binne agt uur kan oprig. Foto: Rasaad Adams
Die 3D-drukker wat ’n huis se mure binne agt uur kan oprig. Foto: Rasaad Adams

Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderrig, wetenskap en tegnologie, het Vrydag die bekendstelling van ’n 3D-drukker wat ’n huis binne agt uur kan bou, by die Universiteit van Johannesburg (UJ) bygewoon.

Die projek is ’n gesamentlike inisiatief van Nzimande se departement en die universiteit se fakulteit ingenieurswese en is daarop gemik om die agterstand met laekostebehuising op te los.

Die 3D-drukker gebruik ’n spesifieke soort sement wat vinniger droog word as gewone sement wat in die boubedryf gebruik word. Die masjien kan bykans enige struktuur druk. Vir enige bykomende elemente, soos ’n bank of pot vir die tuin, word die ontwerp eenvoudig in die masjien gelaai wat dit dan uit die sement druk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 314/4
Netherlands 0
besig om te laai... Regstreeks
Exeter Chiefs 0
Montpellier 0
besig om te laai... Regstreeks
Papua New Guinea 0
United States of America 235/7
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
United Arab Emirates 267/5
besig om te laai... Regstreeks
Cameroon (w) 84/10
Sierra Leone (w) 84/1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos