Ja, jou hond kan van blydskap ‘trane stort’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Volgens die navorsing herinner oogkontak tussen mense en honde hierdie diere aan hoe hul mensbase na hulle omsien. Foto: Ilse Schoombee
Volgens die navorsing herinner oogkontak tussen mense en honde hierdie diere aan hoe hul mensbase na hulle omsien. Foto: Ilse Schoombee

Nie net kan jou hondekind sy stert swaai en op en af spring van opgewondenheid wanneer hy jou sien nie, maar nuwe navorsing dui daarop dat ’n hond ook kan huil.

CCN berig navorsing deur Japanse wetenskaplikes dui daarop dat vierpotiges trane van blydskap kan stort wanneer hulle ná ’n lang ruk weer met hul eienaars herenig word.

Net soos mense het honde ook traankliere wat hulle help om hul oë uit te spoel en sodoende skoon en gesond te hou. Maar hondetrane is nog nooit voorheen soos met mense aan emosie gekoppel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.25
-0.3%
Rand - Pond
21.35
-0.0%
Rand - Euro
18.76
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
1,004.39
+0.0%
Palladium
1,662.72
-0.3%
Goud
1,923.74
-0.3%
Silwer
23.63
-1.2%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
75,035
+0.8%
Alle aandele
81,045
+0.7%
Hulpbronne 10
78,311
+0.1%
Industriële 25
104,190
+1.0%
Finansiële 15
16,305
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos