’n Reënwoud in Antarktika, sowaar

akkreditasie
‘n Voorstelling van die reënwoud in Antarktika 90 miljoen jaar gelede.  Foto: Voorstelling Alfred-Wegener-Institute/James McKay
‘n Voorstelling van die reënwoud in Antarktika 90 miljoen jaar gelede. Foto: Voorstelling Alfred-Wegener-Institute/James McKay
Foto: Voorstelling Alfred-Wegener-Institute/James

Daar was eens ’n moerasagtige reënwoud in Antarktika en kenners het eers onlangs die bewyse daarvan gevind. Sowat 90 miljoen jaar gelede het dié landskap net sowat 900 km van die Suidpool bestaan.

In die middel van die Kryt (115 miljoen tot 80 miljoen jaar gelede), ’n era waarin die dinosourusse elders voorgekom het, was dit redelik warm op Antarktika en elders. Die seetemperature in die trope was tot 35 °C – dit was een van die warmste tye die afgelope 140 miljoen jaar. Daarom was die seevlak ook aansienlik hoër – ’n volle 170 meter.

Die span wetenskaplikes wat hul navorsing vandeesweek in die vaktydskrif Science Advances gepubliseer het, het diep in sediment aan die weste van Antarktika geboor. Só ’n sedimentkern is soos ’n tydkapsule en help kenners om die omgewing en klimaat van destyds te herskep. Hulle het toe ook lae raakgesien waarvan die kleur anders as die res was – dié is 30 meter onder die seebodem gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 457/8
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.92
-0.0%
Rand - Pond
19.78
+0.5%
Rand - Euro
16.76
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,819.21
+0.2%
Silwer
21.72
+0.4%
Palladium
2,094.50
+1.9%
Platinum
968.50
+1.3%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,062
+0.1%
Alle aandele
69,744
+0.1%
Hulpbronne 10
72,670
-0.2%
Industriële 25
77,729
-0.1%
Finansiële 15
16,005
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos