Navorsing verstom bioloë

akkreditasie
Miskruier bemes die grond.  Foto: Gareth Jones
Miskruier bemes die grond. Foto: Gareth Jones
Foto: Gareth Jones

Klimaatsverandering wat gepaardgaan met verhoogde koolstof­dioksied (CO2) in die atmos­feer lei nie net tot vloede, wegholbrande en droogtes nie, maar dit kan ook ’n invloed hê op die oorlewing en grootte van miskruiers.

’n Eksperiment wat bioloë aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) gedoen het, het die “verstommende resultaat” gewys dat verhoogde CO2-vlakke in die atmosfeer miskruiers se “oorlewing en grootte” kan beïnvloed.

Prof. Marcus Byrne van die skool vir dier-, plant- en omgewingswetenskappe by Wits het gister gesê die uitwerking van klimaatsverandering is sigbaar in oorstromings, droogtes en brande, maar die invloed wat dit op verskeie aspekte van ekostelseldienste het, is minder sigbaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.09
-1.0%
Rand - Pond
21.32
-0.6%
Rand - Euro
18.23
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,784.45
+0.9%
Silwer
22.51
+0.6%
Palladium
1,815.89
+1.8%
Platinum
936.50
-0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos