R75 m. bestee om Wits-planetarium op te gradeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Kunstenaarsvoorstelling van hoe die Wits Anglo American Digital Dome sal lyk as die bestaande Wits-planetarium opgeknap en uitgebrei is.Foto: Verskaf
’n Kunstenaarsvoorstelling van hoe die Wits Anglo American Digital Dome sal lyk as die bestaande Wits-planetarium opgeknap en uitgebrei is.Foto: Verskaf

Die bekende Wits-planetarium gaan binnekort opgeknap, uitgebrei en gedigitaliseer word om uiteindelik ’n moderne, multidissiplinêre middelpunt vir navorsing, opleiding en wetenskaponderrig te word.

Die opgradering van die 62 jaar oue planetarium sal R75 miljoen kos en word in drie fases aangepak danksy ’n vennootskap tussen Anglo American en die Universiteit van die Witwatersrand (Wits).

’n Nuwe sogenaamde digitale koepel, wat as die Wits Anglo American Digital Dome bekend sal staan, is deur vooraanstaande navorsers in kunsmatige intelligensie (KI), wetenskaplikes, digitale kunstenaars en kwantumrekenaaringenieurs ontwerp en sal studente en die breër publiek in staat stel om meer te leer en blootgestel te word aan die wonders van toegepaste wetenskap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.11
-0.1%
Rand - Pond
20.64
+0.5%
Rand - Euro
17.74
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,751.26
-0.4%
Silwer
21.24
-1.0%
Palladium
1,854.00
-0.1%
Platinum
979.00
-0.5%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,753
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos