Robot help om knieë en heupe by Pta-Oos-hospitaal te vervang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Wian van der Merwe (links), ’n ortopediese chirurg by die Netcare Pretoria-Oos-hospitaal, doen ’n heupvervanging met die hulp van die Mako SmartRobotics-stelsel. Hy word deur suster Madri van der Sandt en suster Dineo Mokone in die teater bygestaan.  Foto: Verskaf
Dr. Wian van der Merwe (links), ’n ortopediese chirurg by die Netcare Pretoria-Oos-hospitaal, doen ’n heupvervanging met die hulp van die Mako SmartRobotics-stelsel. Hy word deur suster Madri van der Sandt en suster Dineo Mokone in die teater bygestaan. Foto: Verskaf

’n Robot help nou ortopediese chirurge by ’n Pretoriase hospitaal met knie- en heupvervangingsoperasies.

Die Netcare Pretoria-Oos-hospitaal is die eerste hospitaal in Pretoria, en een van slegs ’n handjievol hospitale in die land, wat van hierdie hoogs gespesialiseerde robotiese hulp gebruik maak.

Dr. Wian van der Merwe en sy kollega dr. Tiaan Stofberg, albei ortopediese chirurge by dié hospitaal, het omvattende opleiding in Istanboel, Turkye, ondergaan om die Mako Smartrobotics- chirurgiese stelsel te kan gebruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Scarlets 21
Stormers 21
besig om te laai... Regstreeks
Connacht 22
Zebre 20
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Munster 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 3
Glasgow Warriors 3
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos