Werwels wys oermens kon soos mense loop en soos ape klim

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Skets van die 'Australopithecus sediba'-skelet wat die nuutgevonde werwels (gekleurd) saam met ander skelet-oorblyfsels aandui. Foto: Verskaf
’n Skets van die 'Australopithecus sediba'-skelet wat die nuutgevonde werwels (gekleurd) saam met ander skelet-oorblyfsels aandui. Foto: Verskaf

Fossiele wat by Malapa in die Wieg van die Mensdom ontdek is, bewys dat ’n vroeë hominien hul boonste ledemate gebruik het om soos ape te klim en hul onderste ledemate om soos mense te loop.

’n Span internasionale wetenskaplikes van die Universiteit van Johannesburg (UJ), die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), die New York-Universiteit en 14 ander instellings, het Woensdag hul navorsing in die joernaal eLife gepubliseer. Hierin onthul hulle die ontdekking in 2015 van die 2 miljoen jaar oue gefossileerde werwels van ’n oermens.

Die ontdekking van die lumbale werwels van ’n enkele individu van die menslike familielid Australopithecus sediba en dele van ander werwels van dieselfde vrou, saam met werwels wat reeds vroeër ontdek is, vorm een van die mees volledige lae rûe van ’n oermensspesie wat al ontdek is. Dit bied nuwe insigte oor hoe hierdie oermens geklim en geloop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 109/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.6%
Rand - Pond
21.01
+0.8%
Rand - Euro
17.92
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,772.40
+0.3%
Silwer
22.41
+0.1%
Palladium
1,850.00
+3.7%
Platinum
951.50
+1.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,536
-0.0%
Alle aandele
71,020
0.0%
Hulpbronne 10
67,074
-0.7%
Industriële 25
93,826
+0.2%
Finansiële 15
13,996
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos