“Hierdie leermetode word beurtswot genoem en sou destyds perfek vir my gewerk het, want ek het nooit krag gehad vir swot nie.” – Blouwillem oor min. Angie Motshekga se raad aan matrieks om te rus wanneer daar beurtkrag is en te studeer wanneer hulle weer krag het vir swot.
Blouwillemaandag: Swot (of speel gholf) wanneer die son skyn
