Deel

Orania het nie ‘niks’ gedoen

Terugskouend het almal perfekte sig. So weet elkeen vandag wat Orania moes gedoen het om die tragedie van Poppie van der Merwe te voorkom. Mense dink hulle weet sekere goed, wat gewoon nie so is nie. Orania is klein, maar elkeen weet nie wat in elke huis aangaan nie. Uiteraard hanteer professionele persone gesinsgeweld vertroulik. Om dit te kompliseer, het Orania ’n bevolkingsdeel wat nie lank bly nie. Mense daag met die mees basiese besittings op, sommige bly en word gewaardeerde inwoners, terwyl ander vertrek voordat iemand hulle nog kon leer ken. Party het ernstige trauma beleef, huishoudelik of andersins. Die Koekemoers was nie lank in Orania nie en van hulle vorige lewens weet ek niks.

Hierdie werklikheid stel geweldige eise aan ’n klein gemeenskap soos Orania. In baie gevalle is hulp van owerheidsweë afwesig of stadig.

Uit geld wat ons self insamel probeer ons dié uitdaging die hoof bied. Maatskaplike hulp wat in veel groter dorpe afwesig is, word in Orania gebied – normaalweg deur mense wat ’n breukdeel van die gangbare vergoeding ontvang. Om binne die wet op te tree, is vir Orania se instellings belangrik. Daarom word daar soms frustrerend­ stadig beweeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.55
-0.8%
Rand - Pond
22.73
-1.6%
Rand - Euro
19.89
-1.0%
Rand - Aus dollar
12.46
-1.4%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
983.12
+1.5%
Palladium
1,406.45
-0.4%
Goud
1,970.93
-0.9%
Silwer
22.45
-0.7%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos